Gaan na inhoud

Guy Scott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Guy Scott
Guy Scott
Guy Scott in 2014

Ampstermyn
29 Oktober 2014  25 Januarie 2015
Vise Vakant
Voorafgegaan deur Michael Sata
Opgevolg deur Edgar Lungu

12de Adjunkpresident van Zambië
Ampstermyn
23 September 2011  29 Oktober 2014
President Michael Sata
Voorafgegaan deur George Kunda
Opgevolg deur Inonge Wina (2015)

Persoonlike besonderhede
Gebore Guy Lindsay Scott
(1944-06-01)1 Junie 1944
Livingstone, Batoka, Noord-Rhodesië (nou Zambië)
Sterf 15 Julie 2026 (op 82)
Lusaka, Zambië
Politieke party MMD (1990–1996)
Patriotiese Front (2001–2016)
UNIP (sedert 2021)
Eggenoot/-note Charlotte Harland (huwelik in 1994)
Kind(ers) 4
Alma mater Universiteit van Cambridge
Universiteit van Sussex
Universiteit van Oxford

Guy Lindsay Scott (1 Junie 194415 Julie 2026) was 'n Zambiese politikus van die Patriotiese Front-party.

Van 23 September 2011 tot 29 Oktober 2014 was hy adjunkpresident en van 29 Oktober 2014 tot 25 Januarie 2015 waarnemende president van Zambië.

As 'n Movement for Multi-Party Democracy-lid was hy van 1991 tot 1993 reeds minister van Landbou.

Scott is op 15 Julie 2026 ná 'n siekte op sy plaas in Lusaka oorlede. Hy was 82 jaar oud. President Hakainde Hichilema het aangekondig dat hy 'n staatsbegrafnis sal kry.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Zambia's Guy Scott, who was Africa's first white head of state in decades, has died at 82". Associated Press. 15 Julie 2026. Besoek op 16 Julie 2026.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]