Andy Burnham
| Andy Burnham | |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 20 Julie 2026 | |
| Monarg | Charles III |
|---|---|
| Voorafgegaan deur | Keir Starmer |
Leier van die Britse Arbeidersparty | |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 17 Julie 2026 | |
| Vise | Lucy Powell |
| Voorafgegaan deur | Keir Starmer |
Burgemeester van Groter Manchester | |
| Ampstermyn 8 Mei 2017 – 19 Junie 2026 | |
| Vise | Richard Leese Paul Dennett |
| Voorafgegaan deur | Tony Lloyd (waarnemend) |
| Opgevolg deur | Paul Dennett |
Sekretaris van Staat vir Gesondheid | |
| Ampstermyn 5 Junie 2009 – 11 Mei 2010 | |
| Voorafgegaan deur | Alan Johnson |
| Opgevolg deur | Andrew Lansley |
Persoonlike besonderhede | |
| Gebore | Andrew Murray Burnham 7 Januarie 1970 Aintree, Lancashire |
| Politieke party | Arbeidersparty |
| Eggenoot/-note | Marie-France van Heel (getroud 2000) |
| Kind(ers) | 3 |
| Alma mater | FitzWilliam College, Cambridge |
Andrew Murray Burnham (gebore 7 Januarie 1970) is 'n Britse politikus wat sedert 20 Julie 2026 die Eerste minister van die Verenigde Koninkryk dien. Hy is amptelik 'n lid van die Arbeiders- en Koöperatiewe Party (Labour Co-operative) en is in Julie 2026 as leier van die Britse Arbeidersparty verkies, as 'n opvolger van Keir Starmer, kort voordat hy deur die Koning Charles III as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk aangestel is. Hy is 'n parlementslid vir die kiesafdeling Makerfield in die metropolitaanse graafskap Grooter Manchester, waar hy van 2017 tot 2026 as burgemeester gedien het.
Burnham identifiseer homself as 'n sosialis en word algemeen beskou as deel van die sosialistiese tradisie binne die Britse politiek. Hy het dikwels gepleit vir groter openbare belegging, sterker openbare dienste en meer mag vir plaaslike gemeenskappe en streeksowerhede.[1][2] In sy eerste toespraak buite Downingstraat nommer 10 het hy belowe om haweloosheid in die Verenigde Koninkryk te beëindig.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ ""Why I am a Socialist", by the leadership candidates". Next Left. Junie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2016. Besoek op 6 September 2021.
- ↑ Stratton, Allegra; Wintour, Patrick (1 Julie 2010). "Andy Burnham's Labour leadership bid based on a return to socialist values". The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2016. Besoek op 21 Junie 2016.
- ↑ "Burnham pledges to end rough sleeping in first speech as prime minister". www.bbc.com (in Engels). 20 Julie 2026. Besoek op 21 Julie 2026.