Kenmerke
OproepdiensBoodskapdiensGroepeKanaleMeta AIStatusVeiligheidOuerkontroles
PrivaatheidBlogToepassingsHulpsentrumVir Besigheid
Meld aan
Laai af
Laai af

Laai WhatsApp vir Windows af

Windows
Meld aan op jou blaaier

Laai WhatsApp af

Al die kenmerke waarvan jy hou: kletse, bel, status, skermdeling en meer op ’n groter skerm.

Laai af

Oproepe

WhatsApp- video- en stemoproepe is gratis*, het geen tydsbeperking nie en is punt-tot-punt-geënkripteer. Bel internasionaal een-tot-een of in groepe.

*Datakoste kan dalk van toepassing wees. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

Kom meer te wete

Boodskapdienste

Voel soos jouself met uitdrukkingsvolle en prettige gesprekke. Boodskappe word punt-tot-punt-geënkripteer sodat jou persoonlike boodskappe beveilig word.

Kom meer te wete

Privaatheid

Jou privaatheid is ons prioriteit. Met punt-tot-punt-enkripsie op WhatsApp bly jou persoonlike boodskappe, foto’s, oproepe en meer tussen jou en die mense wat jy kies, wat beteken dat nie eens WhatsApp dit te sien kan kry nie.

Kom meer te wete

Het jy meer hulp nodig?

Sien alle V&A’s
Sien alle V&A’s
  • Laai WhatsApp Desktop vir Windows af

    • Gaan na die Microsoft App Store.
    • Laai die toepassing af en volg die porboodskappe om die installering te voltooi.
    • WhatsApp deur Facebook is beskikbaar vir Windows 10.1 64-bis 1903 of later.
    Kom meer te wete
  • Windows-gebruikers

    Die nuwe WhatsApp-rekenaartoepassing vir Windows word gesteun op Windows 10.1 64-bis 1903 of hoër.

    As die weergawe wat jy gebruik ouers is, sal jy jou bedryfstelsel moet opdateer en dan WhatsApp vir Windows moet aflaai. Alternatiewelik kan jy WhatsApp Web in jou blaaier gebruik.

    Vir instruksies oor hoe om te kyk watter weergawe van Windows se bedryfstelsel jy tans het, klik hier

    Kom meer te wete
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af

Wat ons doen

  • Kenmerke
  • Blog
  • Sekuriteit
  • Vir besigheid

Wie ons is

  • Meer oor ons
  • Loopbane
  • Handelsmerksentrum
  • Privaatheid

Gebruik WhatsApp

  • Selfoon
  • Rekenaar
  • Tablet
  • WhatsApp Web

Het jy hulp nodig?

  • Kontak ons
  • Hulpsentrum
  • Toepassings
  • Sekuriteitsraadgewings
Laai af

2026 © WhatsApp LLC

Bepalings en PrivaatheidsbeleidTerreinkaart
  • Afrikaans
  • azərbaycan
  • Bahasa Indonesia
  • català
  • čeština
  • dansk
  • Deutsch
  • eesti
  • English
  • español
  • Filipino
  • français
  • Gaeilge
  • hrvatski
  • italiano
  • Kiswahili
  • latviešu
  • lietuvių
  • magyar
  • Melayu
  • Nederlands
  • norsk bokmål
  • o‘zbek
  • polski
  • Português (Brasil)
  • Português (Portugal)
  • română
  • shqip
  • slovenčina
  • slovenščina
  • suomi
  • svenska
  • Tiếng Việt
  • Türkçe
  • Ελληνικά
  • български
  • қазақ тілі
  • македонски
  • русский
  • српски
  • українська
  • עברית
  • اردو
  • العربية
  • فارسی
  • मराठी
  • हिन्दी
  • বাংলা
  • ਪੰਜਾਬੀ
  • ગુજરાતી
  • தமிழ்
  • తెలుగు
  • ಕನ್ನಡ
  • മലയാളം
  • ไทย
  • 한국어
  • 日本語
  • 简体中文
  • 繁體中文(台灣)
  • 繁體中文(香港)