Wayuu
Voorkoms
| Wayuu Wayuunaiki | ||
|---|---|---|
| Uitspraak: | [wajunaiki] | |
| Gepraat in: | ||
| Totale sprekers: | 321 000[1] | |
| Taalfamilie: | Arawak Noord-Arawak Wayuu | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | Nasionale taal sedert 1999 Mede-amptelike taal van La Guajira sedert 1992 | |
| Gereguleer deur: | Centro Etnoeducativo Kamüsüchiwo'u | |
| Taalbedreigingstatus | ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | geen | |
| ISO 639-2: | guc | |
| ISO 639-3: | guc | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Wayuu (Wayuunaiki, [wajunaiki]) is die belangrikste inheemse taal in Venezuela en Colombia wat deur sowat 321 000 mense gepraat word. Dit is nou verwant aan die kleiner Venezuelaanse taal – Añú (30–50 sprekers); albei behoort aan die Arawaktale. Hulle vorm saam deel van die Noord-Arawak-taalfamilie. Wayuu word veral op die Guajira-skiereiland in die noordooste van Colombia en in die noordweste van Venezuela aan die Karibiese See net noord van die Maracaibomeer gepraat.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Wayuu". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op 21 Augustus 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wayuu.

